Gedúld nodig vir groenkrediete
Elke Jan Groen en sy maat wil deesdae op die groenwa spring en geld maak uit klimaatsverandering.
Groot welvaart opgesluit in ontasbare bates
Selfs die kleinste onderneming het ontasbare bates. Ontasbare bates is veel meer as net patente.
Untitled Document
Rand/$: 10.4100 Rand/£: 15.4600 Rand/€: 13.1300 Goud $/ons: 799.25 Platinum $/ons: 811.50 Platts Brent Olie: 46.51
JSE VANDAG: All Share: 18066.38 Top 40: 16172.17 FNDI 30: 18101.66 Gold Mining: 1604.63 Resource 20: 29326.95 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: BEGET 3+50.00% · MILKWORX 3+50.00% · FONEWORX 80+33.33% · PAN-AF 50+25.00% · ANGGOLD 18475+19.20% · VERLOORDERS VANDAG: WOOLTRU 10-28.57% · IMUNITI 3-25.00% · ABSOLUTE 3-25.00% · RACEC 70-20.45% · JASCO 150-17.58% · Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
  Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
  Groensake
  Effektetrusts
  Dokumente
  Blogs
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Ramos/Manuel: No conflict
Eskom issues power warning
Ramos exit 'bad for Transnet'
Beeld
‘Stelsel faal my kind’
Springbok word onverskillig gehanteer, sê Mluleki
Polisie reën nat oor geen geld
Volksblad
Nederlaag sal vrae oor breier laat opvlam
Skielik-skieter swaar gestraf ná ' rassistiese' moordtog?
Senior skuiwe by Media24-koerante goedgekeur
News24
Cop: Yengeni cover-up ordered
Bok and Brit forward battle
Nel's sentencing welcomed
Gister se gewildste Artikels
Skok loer vir SA motors
JSE kry opstopper
Eskom beplan kragprysskok
‘Spring gou en trek nou jou geld uit verband’
Tariefbeleid kry groen lig
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
HOOFSTORIES
Ramos verlaat Transnet
Me. Maria Ramos het vandag haar bedanking as hoof van Transnet ingedien. Ramos is reeds die afgelope vyf jaar die uitvoerende hoof van die vragvervoeroperateursgroep.

 
Algemene Sakenuus
Ramos kan stuur oorgee aan Gama
Me. Maria Ramos, uittredende uitvoerende hoof van dié staatsbeheerde vragvervoeroperateursgroep, het gister gesê sy het geen sê in die aanstelling van haar opvolger nie.



Markte
Markte en rand se beweging bly onseker al tel JSE kop op!
’n Brose JSE het gister effens kop opgetel ná ’n droewige week waarin hy tot ’n laagtepunt vir die jaar getuimel het.



Rubrieke
Tiger wil Buffett-ete maak van AVI
Warren Buffett neem aansienlike aandeelhouding van miljarde dollars in maatskappye wat hy as ondergewaardeer beskou en wat volgens hom goeie vooruitsigte vir groei bied.



DUISENDE VOERTUIE
Meer as 1 000 eenhede van nuwe Daihatsu- en Toyota-voertuie wag by die Tanjung Priok-karhawe in Jakarta om op 'n skip gelaai te word om uitgevoer te word na Afrika en Thailand. Ontleders verwag dat die plaaslike voertuigverkope in Indonesië vanjaar die 600 000-merk gaan verbysteek ná verlede jaar se verkope van 434 473 eenhede.
FOTO: GREGORIO BORGIA, AP

  • Cecile Nel: SA sluk droewig aan sy bier
  • Wortel steel Thabo se toebies
  • Jan de Lange: Geld ander reëls vir Yanks?
  • Ryk van Niekerk: Die toekoms in 2058, klik hier vir video
  • Wortel Strydom is bang
  • Waar knyp jy die werk as die ekonomie jou knyp?

    Ek kry al my skryfbehoeftes daar
    Ek doen persoonlike oproepe by die werk
    Ek doen my internetaankope by die werk
    Al knyp dit, knyp ek nie terug nie
     
    Algemene Sakenuus
    Nuutgemaakte ou rekenaars gee wêreld bekostigbare tegnologie!
    Wat van ’n een met ’n Intel Core 2 Duo-verwerker en ’n paar gigagreep geheue vir sowat R2 000? Met ’n waarborg. Net een vorige eienaar, wat dit net op Sondae gebruik het.
    Entrepreneursake
    Kleinsake-program
    Sekerlik een van die belangrikste vereistes vir entrepreneursukses is om ’n gaping in die mark raak te sien. Dis egter nie altyd maklik om daardie gaping te neem en ’n sukses daarvan te maak nie.
    Algemene Sakenuus
    SA kragpryse gaan verdriedubbel
    Die koste van elektrisiteit in SA gaan in die volgende dekade waarskynlik drievoudig styg omdat dié nutsmaatskappy in die lig van klimaatsverandering groot beleggings in alternatiewe energiebronne moet maak.
    Ekonomie
    Resessiegevaar word groter
    Die kanse op ’n resessie volgende jaar het vergroot, maar dit is nog geen uitgemaakte saak nie, het ekonome gister op ’n konferensie van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) van die Universiteit van Stellenbosch (US) gesê.
    Algemene Sakenuus
    Kwota op klere uit China te laat ingestel
    Die kwotas op Chinese invoer, wat as ingryping moes dien om ontwikkeling en werkgeleenthede in die klere-en-tekstielbedryf te stimuleer, het in dié opsigte gefaal, maar die klerewerkersvakbond Sactwu ondersteun die voorgestelde verlenging van dié stelsel.
    Ekonomie
    ‘Volgende jaar gaan nóg moeiliker vir SA wees’
    Suid-Afrika sal in 2009 voor twee reuse-uitdagings te staan kom: ’n traer ekonomie en politieke onsekerheid.
    Algemene Sakenuus
    Landbank begin ernstig van bo af huis skoonmaak
    Private speurders is aangestel om nóg transaksies by die Landbank te ondersoek namate die “skoonmaak-proses” van die bank nóg ongerymdhede blootlê.
    Algemene Sakenuus
    Wits-navorsers sê Manyi se verslae is niks werd
    Die jaarverslae van mnr. Jimmy Manyi se Kommissie vir Gelyke Indiensneming, wat oor regstellende aksie wag hou, is nutteloos as middel om veranderinge in die arbeidsmark te meet.
    Algemene Sakenuus
    Staat sal dalk meer leen, groei stimuleer
    Die openbare sektor gaan in die toekoms meer in die buiteland leen en groter klem op die fiskale stimulering van ekonomiese groei kan die begrotingstekort betekenisvol opstoot.
    Wêreldnuus
    Singapoer amptelik in ’n resessie
    Singapoer is die nuutste slagoffer van die finansiële krisis met ’n ekonomie wat tussen Julie en September ingekrimp het en nou amptelik in ’n resessie verkeer.
    Wêreldnuus
    Seerowers floreer aan Somaliese kus
    Die Golf van Aden, aan die noordoostelike punt van Afrika, is gevaarlik én duur. Dit veroorsaak dat skeeps?rederye hul roetes verander. Die Kaap de Goede Hoop is weer hoogmode terwyl die Suez-kanaal se gewildheid taan.
    Wêreldnuus
    Algemene Sakenuus
    Ekonomie
    Maatskappye
    Markte
    Eiendomme
    iT - Sake
      Maak Sake24 my tuisblad
      Gebruiksooreenkoms

    Vind
      Versekering
      Top Afrikaanse boeke
      Werksgeleent- hede
      Motor & Huis Versekering

    VERSEKERING


    Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.

    Vind jou ou
    skoolvriende
    Kies jou skool se provinsie
    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

     ONS BEVEEL AAN

    Fire water: South African brandy
    Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.

     



    Terug na bo
    Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae